Maroela Media

iOS app by Maroela Media. News · Maroela Media

Store rating
4.52 / 5
Store rating count
230
Download price
Free to download
In-app purchases
Unknown
Version
7.3.25
Listing last refreshed
2026-09-16

View the original store listing

Store description excerpt

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar. Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pêl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam. Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

Review coverage

AppRill has captured 0 reviews for this app. This is a collected sample, separate from the store rating count. Latest review capture: Not captured yet.

Recent captured chart positions

No chart positions have been captured for this app yet.

Chart position, rating count and review coverage do not establish downloads, revenue or profit. Understand the differences.