Hoërskool Nelspruit

iOS app by d6 group (Pty) Ltd. Education · d6 group (Pty) Ltd

Store rating
0 / 5
Store rating count
0
Download price
Free to download
In-app purchases
Unknown
Version
101.1.10
Listing last refreshed
2026-09-09

View the original store listing

Store description excerpt

'n Waardegedrewe skool van uitnemendheid, respek, eerlikheid en integriteit. Ontvang die nuuste nuus en inligting vanaf Hoërskool Nelspruit direk op jou toestel. Die Hoërskool Nelspruit toepassing is 'n geïntegreerde toepassing wat kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders vergemaklik. Die toepassing bevat die meeste van die inligting wat 'n betrokke ouer, deur die loop van die jaar, mag nodig kry. Die toepassing beskik ook oor die funksionaliteit om betalings vir skool/sportaangeleenthede te behartig. Vir 'n meer persoonlike ervaring, kies die groepe waaraan u wil behoort sodat u slegs inligting wat vir u relevant is, sal ontvang.

Review coverage

AppRill has captured 0 reviews for this app. This is a collected sample, separate from the store rating count. Latest review capture: Not captured yet.

Recent captured chart positions

No chart positions have been captured for this app yet.

Chart position, rating count and review coverage do not establish downloads, revenue or profit. Understand the differences.