Beroepe

iOS app by SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD. Education · SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

Store rating
0 / 5
Store rating count
0
Download price
3.99 USD
In-app purchases
Unknown
Version
4.0
Listing last refreshed
2026-09-13

View the original store listing

Store description excerpt

Hierdie toepassing leer kinders meer oor die wêreld van werk asook om verskillende beroepe te identifiseer en te verstaan. As jou kind op die ouderdom is waar hy of sy gedurig gesels oor sy droom werk van eendag is hierdie die perfekte toepassing om hom bloot te stel aan die verskillende beroepe daar buite. So klein soos die kinders is, is hulle verbeelding groot en hulle fantasie-beroep verskil daagliks. Met hierdie toepassing leer jou kind op ‘n speel-speel manier oor verskillende beroepe. Daar is 80 verskillende beroepe waaran jou kind lag-lag, kan leer, identifiseer en verstaan. Elke beroep word deur die toepassing uitgebeeld as ‘n legkaart, sodra die legkaart aan makaar gesit is, verskyn die naam van die beroep en daar word ‘n kort beskrywing gegee. Op hierdie manier leer jou kind nie net 80 verskillende beroepe nie, maar ook oor die rolspelers in die gemeenskap en wat hulle doel is, byvoorbeeld: ‘n brandweerman blis vure, so wanneer daar ‘n vuur is moet ons die brandweerman bel. Van die beroepe op die toepassing is: *Dokter *Brandweerman *Polisieman *Verpleegster *Veearts en nog vele meer. Die toepassing is gebruikersvriendlik en kinders 2 jaar en ouer kan dit geniet en verstaan sonder toesig. Dit is ook die perfekte geleentheid om saam met jou kind deur die verkillende broepe te werk en uit te vind wat sy gunsteling is soos daar meer beroepe ontdek word.

Review coverage

AppRill has captured 0 reviews for this app. This is a collected sample, separate from the store rating count. Latest review capture: Not captured yet.

Recent captured chart positions

No chart positions have been captured for this app yet.

Chart position, rating count and review coverage do not establish downloads, revenue or profit. Understand the differences.